Successfully reported
+100

Berluda Farmhouse & Cottages

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berluda Farm, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 R2 040 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Berluda Plaashuis en Kothuise is geleë op 'n groot werkende volstruisplaas in die pragtige en rustige vallei van Schoemanshoek aan die voet van die Swartberge. Berluda is op die pad na die Kango-grotte, slegs 20 km vanaf die bekende Swartbergpas, 'n Wêrelderfenisgebied. Ook naby is die oulike dorpies Prins Albert en De Rust.

Verblyf word aangebied in selfsorg-gesins- en luukse kothuise, elk toegerus met 2 slaapkamers, 'n privaat braai, volledig toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n spa-bad en pragtige uitsigte. In die plaashuis is daar pragtig opgeknapte luukse dubbelkamers, elk met 'n privaat ingang, spa-bad en lugversorging. Daar is ook luukse Wittebroodkothuise wat 'n selfsorg-opsie bied.

'n Groot plaasontbyt word elke oggend bedien. Aandete is in die aand beskikbaar, slegs met bespreking by die restaurant. Geriewe op die perseel sluit in 4 swembaddens en uitgebreide Karoo-tuine.

Berluda is deel van 'n groot werkende volstruisplaas en bied gaste 'n privaat toer van die plaas met inligting oor tendense in die bedryf. Ander daaglikse aktiwiteite wat ons by Berluda aanbied, sluit in sonsondergangritte om die unieke Klein Karoo en sy wonders te verken, asook meerkattoere in die vroeë oggend.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liana E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike kuier van begin tot einde. Vriendelike verwelkoming en warm, hartlike hulp/diens. Wooneenheid is beautiful en goed ingerig.
Jul 2025
Helene B
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekende verblyf in 'n lieflike omgewing. Die verblyf was heerlik. Die huis was baie netjies en skoon. Keurig ingerig met alles wat jy nodig het. O...
Sien meer
Jan 2025
Kyle H
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful and inviting. Great location and friendly staff. Dinner and breakfast options are good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Danie & Susan V
Saam met lewensmaat
4.6
Ontspanne atmosfeer, heerlike etes, gerieflik geleë. Uitstekende personeel. Dit was 'n uitsonderlik aangename ondervinding. Alles was gemaklik en die ...
Sien meer
Jul 2024
Carol H
Saam met lewensmaat
4.2
Dit was netjies en ruim. Die verblyf was aangenaam. Die netheid was uitstekend. Sal net graag wou sien dat 'n TV by die kamers ingesluit word om op te...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Berluda Farm, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berluda Farmhouse & Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berluda Farm, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MDZjMGMyLTYyN2EtNDc4NS1iZGI3LTgzNWM1MjZhN2RlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Berluda Farm Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.482229776697 22.2398686409
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang