Successfully reported

Bermas Rus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie vriendelik ontvang en sommer gou tuis gevoel. Pragtige seeuitsig en stilte. Wonderlike verblyf, gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Bermas Rus
Dankie, groot voorreg gewees. Ons het Isabella baie geniet. Seën wense vir julle.

Mc O
1 nag
5.0
Aug 2025

Very pleasant. The host and hostess are very friendly, they also offered a meal that was a big surprise and that was very well prepared. I was also travelling with a pet which they accommodated and even looked after for a day when I visited my daughter in hospital. I enjoyed my stay and would recommend it to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Bermas Rus
Dit was 'n voorreg en dankie dat jy by ons gebly het. Shalom.

Chad J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Truly beautiful, relaxing and worth every penny. Bermas Rus is one of the best accommodations I have experienced in a long time. From the warm welcome on arrival to the wonderful food prepared by Tannie Marise. It was worth every single penny. The spacious, modern, clean, homely feel of being in a comfortable space away from home is definitely key to a great vacation. The beautiful aroma of homely food being cooked by Tannie Marise is truly wonderful and the concern that you are comfortable and sorted with all you need at the accommodation is truly a winning recipe for success. The beautiful sea views and complete silence away from the hustle and bustle of home allow for complete relaxation. We would recommend Bermas Rus to anyone needing a good break. We are definitely looking forward to our next visit to Bermas Rus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Bermas Rus
Thanks. You are more than welcome.

Willie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie meer as wat ons verwag het! Regtig waarde vir geld. Baie netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het en boonop 'n pragtige see-uitsig. Bertie en Marisa is baie vriendelike en gasvrye mense en het ons dadelik baie tuis en welkom laat voel. Die pryse op die spyskaart is uiters billik en die twee etes wat ons daar geniet het, was baie smaakvol. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Heerlike, skoon, vriendelike en gemaklike spasie. Dankie Bertie. Ons het baie lekker gebly. Sou selfs langer wou bly! Bertie het ons baie welkom laat voel en vriendelik en entoesiasties aangebied om te help waar ons vrae gehad het. Boggomsbaai en Vleesbaai is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie aangename akkommodasie, uiterste gasvryheid. Boggomsbaai is vrede op aarde, in die pragtige natuur. Saans is die sterrehemel asemrowend. Hier ervaar jy vryheid, veiligheid en rustigheid. Bermas Rus voel soos jou eie huisie, netjies en mooi versorg. Bertie gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Die huisie was skoon en netjies, en die eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Bermas Rus
Casper, baie dankie. Voorreg om vir julle verblyf te kon bied. Meer as welkom om weer hier te bly. Geseënde dag.

Andre P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Heerlike plekkie om uit te rus en hul ontbyt is uit die boonste rakke. Die gasheer en gasvrou laat 'n mens gou-gou tuis voel. Die atmosfeer is absoluut heerlik - die see se geruis en die uitsig op die see is die beste medisyne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Bermas Rus
Baie dankie, dit was 'n voorreg. Geseënde jaar vorentoe.

Juanita G
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker. Baie lekker gebly, dankie baie. Sal dit aanbeveel en weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikayla D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Happy, comfortable, wonderful view of the beach. Hosts are wonderful and friendly people, willing to lend a hand anywhere they can. I would 100% go back to them if I visited Boggoms Bay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bertie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Disa Street, Boggoms Bay, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbada020b460f69b50d1fbda193ab293f615b4bbb9e8ed4ce317c28a4c39d0e7dfd071d2a230f7c3b7c78ab916cff0507c83d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 86 Disa Street Boggoms Bay 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.2689689 21.909783371164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang