Successfully reported

Bernards Breeze

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Gabriel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Incredible stay. Incredible stay, beautiful well equipped house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brendan
Bernards Breeze
Dear Gabriel, Thank you so much for choosing to stay at Bernard’s Breeze and for your positive rating. We truly appreciate your kind feedback and are so pleased to hear that you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon for another relaxing getaway!

Nicola S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2023

Relaxed, comfortable stay in a great location. A lovely, spacious, holiday home, which was well equipped - only thing missing was a coffee plunger. Very close to the beach. A wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brendan
Bernards Breeze
Thank you so much for your kind words and for taking the time to leave a review. We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and that the home’s space, location, and amenities contributed to a wonderful holiday! We really appreciate your feedback — it helps us improve and ensure our guests have everything they need. We’ve since added a coffee plunger to the kitchen, and the Nespresso machine remains available for use as well. We’d love to welcome you back to Bernard’s Breeze in the future!

Mariska D
Kort verblyf
4.0
Mrt 2023

Goed toegeruste, pragtige huis. Ons het ons tyd by Bernards Breeze baie geniet. Die huis is ruim, baie goed toegerus en loopafstand van die strand af. Dit is 'n heerlike "kuierhuis". Dit was wel teleurstellend dat daar nie WiFi beskikbaar is nie en die kameras op die perseel en om die huis het ons baie ongemaklik laat voel. Dit is verstaanbaar dat dit noodsaaklik is vir veiligheid en alhoewel mens 'n "gas" by die huis is, is daar tog 'n redelike verwagting van privaatheid. Ons was onseker of die kameras aan was terwyl ons daar was. Nêrens in die beskrywing word daar melding gemaak daarvan nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brendan
Bernards Breeze
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoer en vir die mooi woorde oor Bernards Breeze. Ons is so bly om te hoor dat julle die huis en ligging geniet het, en dat dit vir julle ’n lekker “kuierhuis” was! Ons waardeer julle eerlike kommentaar rakende die WiFi en die kameras. Sedert julle besoek het ons gratis, onbeperkte vesel-internet geïnstalleer sodat ons gaste altyd gekonnekteer kan wees. Wat die kameras betref – ons verstaan en respekteer julle bekommernis. Gaste se privaatheid is vir ons uiters belangrik, en ons wil graag verseker dat alle buitekameras altyd gedeaktiveer is tydens ’n gas se verblyf. Ons het ook intussen die eiendomsbeskrywing opgedateer om dit duidelik te maak. Nogmaals dankie dat julle by ons gebly het en dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Erika B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Die huis se uitleg is uitstekend en het alles wat nodig is om heerlik en gemaklik te bly. Ons het heerlik gekuier. Die see is binne loopafstand. Die braaikamer is 'n heerlike kuierplek. Die kinders het die springmat baie geniet. Ons sal vir seker weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brendan
Bernards Breeze
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle heerlik gekuier het en dat julle die nabyheid aan die see, die braaikamer en die springmat vir die kinders geniet het. Dis altyd vir ons 'n groot plesier om te hoor dat gaste se tyd by Bernard’s Breeze spesiaal was. Ons sien met opgewondenheid uit daarna om julle weer te verwelkom vir nóg 'n lekker kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 717 Bernard Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47b535dc360e111e5c2efd69ac1f1ebbb231ddb736bb3390e28a7ab980db7774e50ddac0a6df237404a5239ad8466d77408e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 717 Bernard Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -34.3435038 18.8326596
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang