Successfully reported

Berry Hill Guesthouse

Gastehuis
Kamer 2 - Sakpaskamer
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 2 is 'n knus dubbelkamer met slaapplek vir 2 gaste. Dit is met 'n dubbelbed ingerig. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Let asb. dat hierdie die kleinste kamer is en slegs vir oornagverblyf geskik is. Hierdie kamer is met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan ook 'n waaier of 'n verwarmer aanvra. Let dat die kamer nie WiFi het nie. Die kamer het 'n elektriese kombers vir koue nagte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Maaltye word nie voorsien nie.
Sleepwaens word toegelaat, maar dit moet met die eienaar gereël word voordat 'n bespreking gemaak word.
Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 1 (Budget Family)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 1 is 'n knus gesinskamer wat 4 gaste kan akkommodeer en is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube. Kwaliteit linne en twee badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer bied slegs kamerverblyf en sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste kan ook 'n waaier of 'n verwarmer aanvra om hul gerief tydens hul verblyf te verseker. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié kamer se dubbelbed is toegerus met 'n elektriese kombers vir kouer in nagte. Kamer 1 is die goedkoop gesinsopsie wat nader aan die straat geleë is in vergelyking met die ander gesinseenhede. Dit bied 'n meer bekostigbare keuse terwyl dit steeds 'n gerieflike en funksionele ruimte vir gesinne bied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Maaltye word nie voorsien nie.
Sleepwaens word toegelaat, maar dit moet met die eienaar gereël word voordat 'n bespreking gemaak word.
Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 3 is 'n knus gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste. Dit is met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens ingerig. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met toegang tot Amazon Prime en YouTube. Linne en 2 badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer is met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan ook 'n waaier of 'n verwarmer aanvra. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer se dubbelbed het 'n elektriese kombers vir koue nagte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Maaltye word nie voorsien nie.
Sleepwaens word toegelaat, maar dit moet met die eienaar gereël word voordat 'n bespreking gemaak word.
Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 4 is ons gerieflike gesinskamer wat slaapplek aan 4 gaste bied en 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube. Gehaltelinne en 2 badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste kan ook 'n waaier versoek. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié kamer se dubbelbed is met 'n elektriese kombers vir kouer nagte toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Maaltye word nie voorsien nie.
Sleepwaens word toegelaat, maar dit moet met die eienaar gereël word voordat 'n bespreking gemaak word.
Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 264 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang