YEBO Boutique Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 28 Berrydel Avenue, Somerset Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
YEBO Boutique Guesthouse bied verblyf aan gaste met 'n aktiewe leefstyl. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dit beskik oor 6 pragtige kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke slaapkamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.
Die gastehuis het 'n pragtige uitsig op 'n oop dag. Gaste kan op die stoep sit en die see op die horison geniet terwyl hulle deur die Hottentots Holland-berge omring word. Gaste kan ook saans in die boma kuier, pizza maak of braai.
Die gastehuis kan eksklusief vir langer tydperke bespreek word.
YEBO Boutique Guesthouse is die ideale tuiste vir 'n aktiewe wegbreek aangesien die omgewing om die gastehuis baie buitelug-aktiwiteite bied. Gaste kan op van Suid-Afrika se mooiste gholfbane, Erinvale Gholfbaan en De Zalze Gholfbaan, 'n potjie gholf geniet. Daar is ook 8 pragtige voetslaanroetes in die Helderberg Natuurreservaat en verskeie bergfietsroetes naby die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 28 Berrydel Avenue, Somerset Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink YEBO Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 28 Berrydel Avenue, Somerset Wes, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang