Berryhill Estate
- Kapasiteit: 73 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Roodefontein, Off Robberg Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Berryhill Estate is op 'n kleinhoewe 7 km vanaf Plettenbergbaai se hoofstrand geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorg- en kampeerverblyf. Berry Hill Estate is geskik vir kleiner toergroepe en bied die perfekte troulokaal.
Gaste het 'n keuse tussen 3 kothuise of 1 van die kampeerplekke. Die kothuise is gemaklik gemeubileer en elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke kothuis het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kampeerplekke bestaan uit 15 staanplekke, waarvan sommige elektriese punte het, en hulle deel die gebruik van 'n ablusieblok met storte en toilette vir mans en dames. Wasgoed- en wasgeriewe is beskikbaar.
Gaste kan ontspan by die swembad op die houtdek of gebruik maak van die vlugbalbaan. Die kleinhoewe bied 'n stap- en bergfietsroete, en die Robberg Natuurreservaat is 7 km se ry weg. 'n Pizzeria en roomyswinkel is net oorkant die pad van Berryhill Estate beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Louné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Roodefontein, Off Robberg Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Berryhill Estate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 73 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Roodefontein, Off Robberg Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang