Berseba Farm: The Peppermint Box
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Swartrivier Road, Berseba Farm, Bot River, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R4 045 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Berseba Farm: The Peppermint Box is 'n selfsorg-pod op die essensiële-oliesplaas Berseba in Botrivier. Die pod is net 1,5 uur se ry vanaf Kaapstad en bied die ideale wegbreek aan paartjies, enkelreisigers en gesinne met kinders wat op soek is na 'n plaaswegbreek waar hulle kan ontspan.
Die kontemporêre selfsorg-pod bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n eetarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig oor die natuurskoon. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Off Swartrivier Road, Berseba Farm, Bot River, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Berseba Farm: The Peppermint Box het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Swartrivier Road, Berseba Farm, Bot River, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang