Successfully reported

Beryl1 Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cecilia Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Voel soos huis weg van die huis. Heerlik. Dankie vir die gasvryheid en omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ons het dit vreeslik geniet om hier te bly. Beslis 'n lekker plek om te slaap. Die gasheer was 'n baie aangename persoon en het ons dadelik verwelkom. Die kamer was groot genoeg vir ons vier volwassenes. Daar was DStv en WiFi waarvan ons kon gebruik maak. Die gasheer het ons ook verwelkom om gebruik te maak van die swembad. Ons het ongelukkig nie swemdrag saamgevat nie, maar sal beslis dit onthou vir volgende keer. Die plek is puik op hul dienste en netheid. Ons kan nie wag om volgende jaar weer hierdie eenheid te bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf! Heerlik gebly, skoon, netjies, en baie vriendelik en opreg ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir jul besoek Cecilia en Robbie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie groete, Egbert en Sukie.

Tanya I
1 nag
5.0
Jun 2025

I was warmly greeted and I will definitely choose Beryl1 again! Perfect! Such a warm welcome when I arrived and my room was heated already for the evening. Everything was comfortable and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Archie B
1 nag
5.0
Jun 2025

Relaxed and a most pleasant stay. Relaxed stay in a nice clean place, with helpful and friendly hosts giving useful information about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Fantasties! Fantastiese mense wat eienaars is. Sal enige tyd weer teruggaan en daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons 'n plesier om Roné te ontmoet en haar te akkommodeer. Groete, Egbert en Sukie.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stewart M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Peaceful, safe and relaxing. My stay was very peaceful and relaxing. The owner was very helpful and accommodating. I felt safe and secure while I was there. I would certainly come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ek sal vir seker op geen ander plek in Klerksdorp bly nie. Baie lekker gebly in 'n baie mooi en skoon kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir die mooi boodskap! Hoop om jul binnekort weer te sien.

Jean-mari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Veilig, netjies en skoon. Baie lekker oornag en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Egbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beryl Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYWRlYjU2LWY0M2MtNDJmNC1iMGYxLTk5ZTE0Zjg0MTY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 1 Beryl Avenue Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.840901279287 26.688151359558
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang