Successfully reported
+35

Besigheim

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Besigheim is geleë in Die Boord, 'n stil woonbuurt in Stellenbosch, 400 m vanaf die Wynlande Ortopediese Hospitaal en 2 km vanaf die nuwe Medi-Clinic. Dit is ongeveer 400 m vanaf Die Boord Winkelsentrum en 2 km vanaf die middestad en die universiteitskampus. Dit is naby hooftoegangsroetes, 20 km vanaf die strand en 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Besigheim bied 'n reeks gemaklike, bekostigbare akkommodasietipes. Clivia is 'n selfsorg-eenheid. Ontbyt is 'n opsionele ekstra en kan vooraf gereël word. DStv, gratis en onbeperkte WiFi en lugversorging is beskikbaar in alle eenhede, behalwe Plumbago. Veilige parkering word voorsien.

Stellenbosch is die hoofkwartier van die Kaapse Wynlande en bied wonderlike geleenthede vir toeriste. Van die land se top restaurante is in en om die dorp en in die skilderagtige wingerde geleë. Daar is agt gholfbane binne maklike bereik en die historiese en jeugdige atmosfeer van die dorp met sy wonderlike argitektuur, eikebome, pragtige berge en die Eersterivier maak dit 'n spesiale plek om te besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Almo G
5.0
All I could ask for. I stayed in the Clivia cottage which was very well equipped, clean, tidy and set within a beautiful Clivia garden....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jennifer A
Gesin met tieners
5.0
It was comfortable and set in a very peaceful area with a lovely garden. It was pleasant, and the host was very helpful and welcoming. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jacques O
5.0
Baie netjies, skoon en veilig. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Baie netjies, skoon en veilig. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Sal ...
Sien meer
Aug 2025
Lizél S
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon, waarde vir geld. Dit was 'n aangename verblyf.
Jul 2025
Linell S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Super plekkie. Baie sentraal.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Besigheim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBO0wZFUIQw06Hlg7PfTrFObxlKq6xkBRCwOqBfUHpJpbwGlHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 6 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.94512954256 18.845464079693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang