Successfully reported
+10

Best View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Tant Allie street, Mooikloof, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Best View bied verblyf in 'n stil deel van Burgersfort en spog met 'n uitsig op die berg om 'n ontspannende wegbreek te verseker.

Die oopplan-eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Die aangrensende sitarea het rusbanke en 'n TV.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louise R
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi plekkie. Skoon en netjies. Het alles wat mens nodig het.
Apr 2025
Johan F
5.0
Dit is 'n besondere plekkie. Uitstekend! Dit was baie mooi, skoon en netjies. Baie rustig en veilige parkeerplek. Sal dit definitief aanbeveel vir eni...
Sien meer
Nov 2024
Johan V
Besigheidsreis
5.0
Baie meer as wat ek verwag het. Baie groot en gerieflike akkommodasie. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar gaan bl...
Sien meer
Aug 2024
Nella J
5.0
Sakpas en goeie ervaring. Baie lekker gebly en ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.
Jun 2024
Helene L
Besigheidsreis
4.8
Dit was aangenaam, gerieflik en sommer net lekker. Ons het beslis lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik baie ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 Tant Allie street, Mooikloof, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Gaste dink Best View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Tant Allie street, Mooikloof, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dc84a2b2e31d8a668c86a455043e62e84d43f1ac60b7ad32cbcb1bfcff18f58f05847a5728bf19d2e441cde830d3807228d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 13 Tant Allie street Mooikloof 1150 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.679959806418 30.324523946956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang