Successfully reported
+105

Bestuis Cottages

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bestuis Farm, Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bestuis Cottages is sentraal geleë in die Boland, tussen Stellenbosch en die Paarl op 'n werkende vrugteplaas, Bestuis Farm. Dit is 15 km vanaf Stellenbosch en die Paarl geleë asook 30 km vanaf Franschhoek, 35 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe, en 45 km vanaf die bekende V&A Waterfront.

Daar is 4 eenhede wat 'n uitsig oor die dam bied. Die vyfde eenheid (Die Leeu) is in die middel van die plaas en het nie 'n uitsig oor die dam nie. Dit het 'n omheinde tuin met 'n uitsig oor die berge.

Die Walvis beskik oor 2 pragtig gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die Luiperd en Die Otter is eenslaapkamer-eenhede en beskik elk oor 'n lieflike slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die koninggrootte-bed kan op versoek in 2 enkelbeddens verander word. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die Vis beskik oor 2 pragtige slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die Leeu beskik oor 3 slaapkamers, 'n spaarkamer, 2 badkamers, 'n leefarea, en 'n oopplan-kombuis en 'n eetarea. Elkeen van die 3 groter slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die vierde slaapkamer (spaarkamer) is ingerig met 2 enkelbeddens. Albei badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Dié kothuis bied uitsigte oor die berge en het 'n privaat tuin.

Dié eiendom is ideaal vir gaste wat smag na die rus en vrede van 'n plaas, maar wat ook naby genoeg aan talle besienswaardighede in die Boland wil bly. Dié eiendom het verskeie geriewe wat insluit, stap in die boord, bergfietsry van plaas tot plaas, en visvang in die dam.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lindsey N
Saam met lewensmaat
5.0
Alles is netjies. Gasheer baie akkommoderend. Besonderse ekstra veiligheid. Troos en rus vir die siel. 'N plek om te herlaai en rus. So mooi.
Sep 2025
Jacobie S
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. My son caught a lot of bass in the dam. Second time there. Great place and location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Patricia G
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik, kan Bestuis regtig aanbeveel! Ons was baie beïndruk met die eenheid. Baie skoon en gerieflik. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad he...
Sien meer
Aug 2025
Rene N
5.0
Home away from home. Peaceful. We felt at home. My family and I absolutely enjoyed the time. We grew up on a farm, Klipdam, many years ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Nina J
Saam met vriende
5.0
Wonderlike plattelandse belewenis, net buite die stad. Pragtig modern en skoon, almal het die plaasgevoel geniet.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bestuis Farm, Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bestuis Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bestuis Farm, Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA662c7fbe6842d2907630e68f158625bdf1840b9256a1974d4ac10e47461d0adecaf537fc394175941ed1f44d01832bb47d27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Bestuis Farm Protea Road 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798543456334 18.833758562952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang