Beté Accommodation
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beté Accommodation bied oornagverblyf in 'n gastehuis in die hartjie van Caledon.
Dié gastehuis bied gaste die opsies van óf 'n gastekamer wat geriewe met die eienaars deel óf gaste kan 1 van die 3 semi-selfsorg-eenhede kies wat elk hul eie badkamer met 'n stort het. Al die kamers is ingerig met enkelbeddens maar 1 van die eenhede kan 3 gaste akkommodeer en 2 van die enkelbeddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word.
Daar is 'n kombuisie in elke selfsorg-eenheid wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer in hierdie 3 eenhede sluit 'n TV en gratis WiFi in.
Gaste kry veilige parkeerplek en kan van die braaigeriewe gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Joseph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Beté Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang