Beth El
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Vleiland Crescent, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beth El is in Brackenfell in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë en bied gehalte verblyf wat geskik is vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale.
Verblyf word aangebied in 5 gerieflike kamers wat elk oor hul eie en suite-badkamer, TV met DStv, en koffie-en teemaakgeriewe beskik.
Die gemeenskaplike ontspanningsarea bied 'n gemaklike gaste-sitkamer, 'n pooltafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Beth El Gastehuis is in Sonkring geleë, 'n veilige woonbuurt in die Noordelike Voorstede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Leticia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 50 Vleiland Crescent, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Beth El het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Vleiland Crescent, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang