Successfully reported

Bethel Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andre V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Lekker. Gemaklik. Vriendelik. Privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na u volgende kuier.

Rothea B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtig en netjies met alles wat jy mag nodig hê. Baie veilig en pragtige tuin. Baie lekker gekuier by Bethel Gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie, kom kuier gou weer.

Shireen P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Absolute pleasure. Absolutely pleasant. I was surprised by all the appliances that come with the room. I will definitely make use of the guesthouse in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Leonore B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Baie goeie diens, rustig, baie netjies en sentraal vir waar ek moes wees. Baie lekker gebly, alles wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Kom kuier gou weer.

Mary-ann B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Wonderful. Pleasant, peaceful, tranquility all in one. Will always return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie. Kom kuier gou weer.

Jan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die Cradock kamer (eenheid 3) verdien 'n 10/10 waardering. Een van die best toegeruste selfsorg eenhede waarin ek nog gebly het. Vriendelik ontvang deur Ulene, die gasvrou. Heerlike vyf nagte daar deurgebring. Een negatief is die klankdigting met die aangrensende eenheid. Ons hoor mekaar snork en hoes. Rolstoelvriendelik. Ek sal gryphandvatsels aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric V
1 nag
5.0
Okt 2024

Beter gaan jy nie kry nie! Bethel Guesthouse is nie net 'n silwerskoon en gemaklike oorslaapplek nie. Die atmosfeer, ongelooflik mooi tuin en vriendelike ontvangs, vir seker dat gaste beslis weer van Ulene se gasvryheid gebruik sal maak. Ek sal beslis - ek oornag nie weer elders in George nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Nordic Saga Investments G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Clean, comfortable and had everything we needed. Clean, well situated, comfortable! Suited our needs perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Johan A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Value for money. Great, thanks. Simply a stopover. Had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Lorinda B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Skoon, ruim, vriendelik en sal beslis weer daar ruisgaan. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, die kamers is ruim en skoon en beslis 'n venue wat ek weer sal besoek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ons sien uit na jul volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9 Barnard Street, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA273503e644dfa3d8ce828e05a5c5c08ec611cf3bcf4e0f7b225b139eb19e851e6a428ca878f130b0546344fd791f3020b221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 9 Barnard Street Bodorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.951325 22.4661737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang