Successfully reported
+10

Bethlehem Sundowners Self-catering

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Deurgezien Road, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bethlehem Sundowners Self-catering bied gerieflike oornagverblyf in Bethlehem. Dié verblyf bied gaste 'n afgesonderde vakansie vir 'n paartjie, vriende of solo-verkenners.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Elke eenheid het 'n privaat balkon met braaigeriewe. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere en verskeie restaurante binne maklike bereik. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hannetjie S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig en netjies. Het baie lekker geslaap. Daar was wel 'n paar goed wat gepla het. Daar is geen bedkassies nie en ook geen bedlampies nie. ...
Sien meer
Apr 2025
Marlene F
Besigheidsreis
5.0
Rustig en naby die mall. Rustige en veilige omgewing.
Apr 2025
Marika C
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, rustig, alles wat jy nodig het en baie netjies. Heerlik gebly, mooi uitsig, rustig, veilig en baie netjies. Alles wat jy nodig het en ligging ...
Sien meer
Apr 2024
Raymond N
Gesin met tieners
5.0
Pragtige, veilige en skoon kamers met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly.
Mrt 2024
Sandra D
Gesin met klein kinders
4.4
Tevrede. Baie skoon en netjiese plek.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Roslynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9 Deurgezien Road, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Bethlehem Sundowners Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Deurgezien Road, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA722089c9391e048a10da4203e2e40f741f00a3935388166f3f65424d7778d2f2837caabc23428571d2698fe3a0f638cb0323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 9 Deurgezien Road Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.258207 28.329177
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang