Successfully reported

Better Living

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Sandy M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantastiese naweek. Netjiese huis, baie dankie. Ons het ons baie geniet. Baie pragtige, groot, netjiese huis met baie ruimte. Wow, die view by die pool is stunning. Die kinders het hul gatte uit geniet. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Die huis eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roshnee C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

A must book every chance you get! Honestly, it felt like we were home - perfect getaway and just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Better Living
Thank you for your review and we are glad that you enjoyed your stay at our house.

Lyle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Enjoyable. The stay was pleasant; I would go back any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Sal beslis weer in die toekoms daarheen wil gaan. Baie lekker gebly. Huis netjies en alles tot ons beskikking. Rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Better Living
Dankie Ilse, dit was vir ons aangenaam om mense soos julle te verwelkom. Julle is enige tyd weer welkom. Vriendelike groete.

Jody C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Our stay was amazing! It is a beautiful home, very child-friendly, it had everything we needed in their beautiful kitchen, it's very spacious and the rooms are extremely beautiful. We truly enjoyed the home, it's warm and super comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Calm, serene and relaxing stay. Beautiful home. Amazing hosts. Beautiful home. Amazing hosts. They were so accommodating with us and our furbabies. They went above and beyond to make our stay a comfortable one. I can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine A
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Dit was regtig baie lekker om by Better Living te bly. Eienaars is so vriendelik. Dit was fantasties rustig, sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Better Living
Baie dankie vir julle review en bly julle het dit geniet om by ons te bly.

Ashika L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Well equipped, great customer service, smooth and convenient from start to end. Fun and entertainment for the full family, very comfortable, accommodating and convenient. Truly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    6 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 La Provence Road, Welgelegen 2, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9b6b26c17e2df7e17c246c37a519104360ebc01f3fdd08a5195f3d453f1954c445af7261be4b79e589150f0f0dc35f0c4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 46 La Provence Road Welgelegen 2 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8716946 18.565278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang