Betty's Boutique Apartment
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Duke Street, Betty’s Boutique Hotel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Betty's Boutique Apartment is op dieselfde perseel as Betty's Bputique Hotel in Mosselbaai, maar is heeltemal apart. Dit is die perfekte opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat na unieke verblyf met stylvolle dekor soek.
Hierdie art deco-styl woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank in die tweede slaapkamer. Albei slaapkamers is uniek versier en deel 'n pragtig ontwerpde badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak.
Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein koffietafel met stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die eetarea is in 'n grasdak-lapa wat apart van die woonstel is.
Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n klein tuinarea met 'n uitsig oor die swemad sowel as 'n sit- en braai-area langs die lapa. Daar is ook 'n Wendy-huisie waarin klein kinders kan speel. Die privaat motorhuis aan die eenhied bied veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lewis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Duke Street, Betty’s Boutique Hotel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Betty's Boutique Apartment het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Duke Street, Betty’s Boutique Hotel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang