Successfully reported

Betty’s Boutique Hotel

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike diens, pragtige kamer. Sal beslis terugkom. Die hotel is 'n absoluut gem. Dit is so uniek, en voer jou terug in tyd. Ons was hartlik ontvang, en die ontbyt was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise Marie-antoinette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stunning views and friendly staff. Sino was so friendly and helpful. Very good service. Good value for money. Beautiful view and delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna & Pieter + 2 Honde R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Pragtige plek, mooi uitsig! Heerlike ontbyt, fantastiese diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Kort kuier maar ons kom terug. Heerlik gekuier op die stoep en kaart gespeel, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Disappointing and overpriced for what we were offered. While the boutique hotel was a lovely building in a good location with very good staff and a great breakfast, our room in the backyard seemed to be a converted servants' quarters and was not very nice and certainly not good value for money. I am sure that there are much nicer rooms in the hotel's main building.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nikki S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Pragtige ou huis. Baie netjies. Vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

100% - behalwe dat daar nie soveel veilige parkering is soos ek verstaan het nie. Daar is net 3 parkeerplekke binne die erf. Ek was onder die indruk dat elke eenheid veilige parkering het. Ek moes in die straat parkeer nadat ons uit was vir aandete. Dit was misleidend. Verder was alles perfek - baie goeie diens in 'n baie mooi gastehuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wow, wat 'n ervaring! Sjoe, dit was baie spesiaal om daar te bly. Ons het gevoel soos 'n prins en prinses. Ek sou graag die "high tea" en piekniek wou doen, beslis volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Plek wat deeglik en liefdevol gerestoureer is, saam met puik, persoonlike en vriendelike diens. Uiters aangenaam, interessant met persoonlike interaksie met eienaar, sonder dat dit opgedwing was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Quaint B&B in the heart of Mossel Bay. Very comfortable rooms and delicious breakfast. Wish we'd have had more time to discover Mossel Bay. But Betty's Boutique Hotel gave us a good taste of hospitality for the area and we enjoyed the short time we were there from the welcome drink on the patio overlooking the bay and the Royal Suite we stayed. Spacious and pretty. Breakfast is outstanding and very filling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lewis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Duke Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjNDk4M2MzLThmYTMtNDM2OC1hMjUyLWViNGNjNDZmOTJkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 3 Duke Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.185935232365 22.13939493522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang