Successfully reported
+10

Between Tides @ All The Tides

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 3 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 984 Milton Lane, Hi Tide, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R823 R659 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Between Tides @ All The Tides bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek aan die Dolfynkus.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat geskik is vir kinders onder die ouderdom van 10 jaar oud.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite is 'n privaat patio met sitplek en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is net 80 m van die strand af. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 984 Milton Lane, Hi Tide, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R823
R 823 R 659
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R823
R 823 R 659
per nag (plek vir 4)
Vanaf R823
R 823 R 659
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 984 Milton Lane, Hi Tide, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb592fdab0cf29ebb694177b6b1fadf17dee2e135c6e44d24d16a4ff269914081bcdf3b68bc53a51b4d29b0a5401141466c3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R823 nouVanaf R658 per nag (plek vir 4) 984 Milton Lane Hi Tide 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.892039529899 30.3476907705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang