Successfully reported
+11

Beulah's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Swellengrebel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Beulah's is 'n knus en bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis wat 'n rustige verblyf in 'n sentraal geleë tuin in Stellenbosch bied en slaapplek vir 2 gaste bied.

Hierdie selfsorgwoonstel bestaan uit 1 slaapkamer, 1 en suite-badkamer en 'n oopplan-leef- en eetkamer met 'n kombuisie. Die slaapkamer is helder en sonnig, gemeubileer met 'n ekstra lang koninggrootte bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Lessenaar en gemaklike stoel word voorsien vir gaste wat moet werk. 'n Enkelmatras is op aanvraag beskikbaar.

Die kombuisie is goed toegerus met huishoudelike benodigdhede en toestelle, insluitend 'n ketel, broodrooster, gasstoof en mikrogolfoond. Basiese benodigdhede soos melk, koffie, tee en speserye word voorsien. Die leefarea het 'n oop, lugtige gevoel met uitsigte oor die tuin en sluit 'n slim-TV met Netflix in. Met 'n 50 Mbps onbeperkte veselverbinding is die kothuis geskik vir afstandwerk.

Groot skuifdeure vanaf die slaapkamer maak oop na 'n patio in die tuin, waar gaste die buitebraai met gratis hout kan gebruik.

Die kothuis is stapafstand van winkels, verskeie roetes, hospitale, skole en die plaaslike gholfklub. Verskeie wynplase en markte is net 5 minute se ry weg. Die eiendom grens aan 'n groot park, wat dit ideaal maak vir reisigers met kinders of troeteldiere.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 8 Swellengrebel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Swellengrebel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3c3bd1d6bf95d693aeb046b224e721d58d7c95e57953daa106fa726c7fa7e439fb7d48ae8c93f069a5eacf4c7616ac001f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 8 Swellengrebel Road Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.9520863 18.8516875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang