Successfully reported

Beynespoort Farm and Venue

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Delete D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2025

Friendly and helpful staff. Clean and friendly staff. Good organisation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy O
1 nag Besigheidsreis
4.4
Des 2023

The stay at this venue was fantastic. My colleagues and I had a fantastic time from the moment we arrived. The host was friendly and very accommodating. He assisted us with what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette G
Kort verblyf
4.0
Jun 2023

Ons was drie gesinne met jong kinders en tieners en almal het dit geniet. Die buite-area is veilig en daar is genoeg plek vir die jonger kinders om te speel. Daar is genoeg eetgerei vir 'n groot groep en die tieners het die pooltafel geniet. In die aande het almal lekker gekuier by 'n groot vuur met hout wat voorsien is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Aangename, rustige wegbreek waar jy kan ontspan. Wat 'n vooreg om ontvang te word deur 'n vriendelike Joseph wat jou alles wys en help jou bagasie indra en dan sommer vir jou 'n lekker vuurtjie aan die brand kry. Wat 'n rustige en mooi omgewing om in te ontspan. Alles netjies en skoon en as jy dalk iets vergeet het sal Joseph jou help met wat beskikbaar is. Enigste klagte was die toiletsitplek wat gebreek was. Sal weer daar 'n draai gooi, net 10 min van Cullinan af so jy kan 'n uitstappie inwerk ook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513 Elandshoek, Beynespoort Farm, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5223f6f1f95e939e0e340adc6d56dbe1cc119f011d5859c0d265e2f98ad5df3886928c3f17477c43511983ed07ea4aa4a07d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R513 Elandshoek Beynespoort Farm 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.677462393321 28.475452564003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang