Successfully reported

Bezalel Country House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gary And Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A perfect pet friendly stop over. The cottage was very spacious and pet friendly. We stayed with 3 fur babies. We enjoyed a lovely late lunch at the restaurant and were also treated to a complimentary brandy tasting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Alles mooi, skoon, veilig en netjies. Baie vriendelik ontvang deur Ansje, wat ook die wynproe aangebied het. Pragtige huis met 'n lieflike stoep. Het lekker met Melodie gespeel, sy is die oulikste. Honda sal Bezalel beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlik ontspan. Baie skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wine farm stay in a spacious house. The house is located on the side of the wine farm, so you can expect some related activity near the house. The house itself is spacious (3 bedrooms, each with its own bathroom) and clean. The beds are comfortable, and the aircon can help with a comfortable temperature as well. The place is perfect for a big family or even three pairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Dit was 'n heerlike kuier by Bezalel Country House. Heerlik op die plaas en by restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wojciech C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Relaxing country stay. Very friendly hosts, good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Harvie V
1 nag
4.0
Sep 2025

Fantastiese woning, skoon en netjies en boonop op 'n wynplaas! Baie lekker oornag in 'n skoon en netjiese huis. Alles was net puik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Gemaklike verblyf Baie wel geleë vir oornag oppad Kgalagadi toe. Heerlike kos in die restaurant en gratis wynproe-geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great house for a big family or friends. The beds were comfortable, the wine tasting was wonderful. The restaurant was great. We were road tripping with some Aussie friends and we all had some dirty laundry that needed washing. Some extra coat hangers and possibly somewhere to hang washing would be great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlike gerieflike verblyf op die plaas. Ons het heerlik gebly. Die plaasatmosfeer was fantasties en die wingerdstokke vir die braai was 'n lekker bonus. Die huis is lekker groot en gerieflik en baie goed toegerus. Ek was net teleurgesteld toe ek nie die Springbok/Australië rugbytoets kon kyk nie, omdat die streaming devices op die TV versadig was, maar andersins puik en uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maxe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 050
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Dyasonsklip, Upington, 8805, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64b45e8d006df5ced0bdbd94180361ef311d6c615c5704ae1d6160865b5d17bafc5058eb3c227580d22fdfd3b1cc885f4421?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 8 mense 50 5 1 5 N14 Dyasonsklip 8805 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -28.6025349 21.100798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang