Bezoek
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 875 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bezoek is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die rustige kusdorpie Struisbaai. Dit bied gaste 'n ontspanne en gerieflike wegbreek, perfek vir diegene wat die area se natuurlike skoonheid wil verken, met die strand net 'n entjie verder.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en beskik ook oor 'n kaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n privaat patio met sitplek buite en 'n ingeboude braai geniet. Veilige parkeerplek word voorsien, en die woonstel is binne maklike bereik van Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, asook Agulhas Nasionale Park. Gaste kan ook visvang, watersport, natuurreservate en besoeke aan Struisbaai-hawe en Oceanview-rylaan geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 76 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang