Bhangazi Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
- 
            
            
                Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 36 Hornbill Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Bhangazi Lodge is by die poort na die iSimangaliso-vleilandpark, die eerste wêrelderfenisgebied in Suid-Afrika in St. Lucia, geleë.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede en bied slaapplek aan 10 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer en 'n swembad. 
Geriewe sluit in; gratis WiFi en veilige parkeerplek, strandhanddoeke, snorkels en koelbokse.
Ons kan gaste help om toere in en om St Lucia te bespreek, insluitend 'n seekoei- en krokodilbootvaart, wildritte, snorkel, voëlkyk, walviskyk, 'n skilpadtoer en Hluhluwe-Imfolozi Wildreservaat kan binne 1 uur per motor bereik word. Plaaslike restaurante is binne stapafstand.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mandy & Simon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 36 Hornbill Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bhangazi Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 36 Hornbill Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang