Bianca 8
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bianca 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks spog met 'n swembad, braaigeriewe en direkte toegang tot Lucien-strand.
Dié woonstel op die 1ste verdieping het slaapplek vir 8 mense (maks. 4 volwassenes), en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met bad en stort; die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders om op te slaap. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier, en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer, wat 'n stort het.
Die goed toegeruste kombuis het granietblaaie, 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, en daar is 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV. Hierdie eenheid het 'n OpenView-dekodeerder. Indien jy DStv verkies, bring asseblief jou eie dekodeerder saam (geen Explora).
Die leefarea lei na die omheinde balkon wat 'n gasbraai-fasiliteit bied. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir motors. Boonop is die kompleks naby Margate North Beach, restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bianca 8 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang