Successfully reported

Bibi's Place Self Catering Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heide B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker by Elsabé gebly. Fantastiese akkommodasie, baie ruim, baie netjies en skoon. Baie veilig. Hulle is uitstekende gashere en enige tyd bereid om inligting te gee en te help. Hulle kry 10 uit 10 van my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saretta G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

‘n Heerlike verblyf met regmerkies by elke kriterium en hoogs aan te beveel. Dit was 'n heerlike verblyf met al die nodige geriewe, binne stapafstand van die see en middedorp. Elsabe is 'n sorgsame gasheer-en-vrou-span en stimulerende geselskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Bibi's Place Self Catering Apartments
Dit was 'n plesier om Saretta te huisves. Sy is die ideale gas in elke opsig. Kom kuier gerus weer!

Karel W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sentraal geleë binne stapafstand van die see. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Bibi's Place Self Catering Apartments
Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Kom gerus weer!

Nicquel J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxed and lovely. We booked the accommodation for my in-laws and they have nothing but the nicest things to say about the accommodation and owner. The accommodation was spacious and well set up with all the things they needed as part of self-catering. Easy to access WiFi and all the TV amenities as well. The host was so friendly and the staff would always check to see if a freshen up was needed. What a lovely stay they had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Bibi's Place Self Catering Apartments
It was such a great pleasure to host your in-laws! I hope to host them again in future!

M4 Loss Control Consultants E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Voel soos jou eie huis. Het baie lekker daar gebly. Die eenheid was baie skoon en netjies en het alles gehad waaraan ons kon dink. Die eienaars was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om dit vir ons so aangenaam as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Bibi's Place Self Catering Apartments
Baie dankie dat julle Bibi's Place gekies het. Ons sien uit om julle weer te huisves in die toekoms!

Theo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik met al die nodige fasiliteite. Vriendelike behulpsame gasvrou. Gerieflik met al die nodige fasiliteite. Vriendelike behulpsame gasvrou wat uit haar pad gaan om selfs pakkies namens jou te ontvang as jy uithuisig is. Sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Bibi's Place Self Catering Apartments
Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Julle is altyd welkom terug by Bibi's Place Self Catering Apartments Swakopmund.

Klaas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik, skoon en lekker! Bibi's Place was truly "home away from home"! Ruim, volledig toegerus, buite braai area, veilige parkering en sommer net great! Bibi en haar man is gasvrye, dierbare mense, niks is te veel moeite nie. Digby die strand, loop afstand van die mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Bibi's Place Self Catering Apartments
Baie dankie dat julle ons gekies het. Ons sien uit om julle weer te huisves!

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflike verblyf in ruim eenheid. Gerieflike verblyf in goed toegeruste, ruim selfsorgeenheid met uitstekende ligging. Gasvrou baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Bibi's Place Self Catering Apartments
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons hoop om julle in die toekoms weer te huisves.

Hildreth T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was waarde vir geld. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Rustig. Lekker gebly aangesien ons net daar in die aande geslaap het. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Plek is netjies en skoon. Braai in woonstel werk nie, skep braaiplek vir almal (communal braai). 'n Braai in die driveway werk nie, voel of jy in 'n stegie moet sit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elsabé
Bibi's Place Self Catering Apartments
Baie dankie dat julle by ons kom bly het! Bespreek gerus volgende keer ons Seahorse woonstel. Groter en ruim met eie patio en braai geriewe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Dr Boss Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKBlylTPdO9EhaXb6ptXxvR6t36cDiUp98UoXRFlrIFZLlIPRGV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 5 Dr Boss Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.660033631727 14.528923534247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang