Bibury Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Bibury Avenue, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bibury Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n oulike, veilige tuinkothuis in die stil voorstad Linkside in Gqeberha (Port Elizabeth).
Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond, ketel en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit in 'n TV, DStv, en daar is 'n swembad waarvan gaste kan geniet. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek van die straat af.
Die kothuis is sentraal geleë, 3 km van skole, hospitale en winkelsentrums. Hoof Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en die strandfront is slegs 15 minute weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adrian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 3 Bibury Avenue, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Bibury Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Bibury Avenue, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang