Successfully reported

Bid Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Dennis G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Cosy in Prince Albert! Amazing! We were contacted by Lorna as to our ETA. When we arrived, Lorna was there with the keys! What a lovely place - cosy and just right for the 4 pensioners! The facilities are great and we enjoyed our stay at Bid Huisie. We enjoyed Prince Albert and all the things to see and experience. Definitely a favourite!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-marie F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie lekker en mooi dorp met klomp winkels. Baie gerieflik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Skoon, netjies en hoe standaard. Ons het baie lekker gebly. Alles het aan ons verwagtinge voldoen. Dit was skoon en netjies. Die beddens en linne was van 'n hoë standaard. Sal dit beslis vir ander gaste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abet F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Lorna het ons vriendelik ontvang. Alles was perfek. Silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jermaine F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Very pleasant stay. Lovely little place, just was not able to park in the yard due to the gate being too small for a 4x4 or double cab bakkie; had to park on the street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryne D
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

The bidhuisie stay was very relaxing. Beautiful place. We enjoyed the splash pool very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Koos P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Lekker, eksklusief, skoon en 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie lekker gebly. Huisie is goed ingerig. Lekker gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Carl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Dit was rustig, heerlike swembad en skoon en netjies. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig. Baie oulike plekkie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Dit was perfek vir die een nag wat ons oorgebly het! Heerlik! Gesellige plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2a Meiring Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ddb008f0ddaca844ca980a9c77e892aa3e3ad1a3d8a1d2db785c8af050be8703c1039b0ba4fd107121730fbe67d987e6a5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 110 5 1 5 2a Meiring Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.218269463757 22.029009046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang