Successfully reported
+50

Biedouw Vallei Wegbreek Standard Chalets

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Biedouw Vallei Wegbreek is langs die oewer van die Biedouwrivier geleë en bied 5 selfsorg-chalets, ideaal vir 'n rustige plattelandse wegbreek in die hartjie van die Biedouwvallei. Omring deur natuurlike skoonheid en berguitsigte, bied die eiendom 'n rustige toevlugsoord op 'n werkende plaas.

Elke chalet bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 stapelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike sitplek.

Die chalets maak elk oop na 'n privaat patio met 'n ingeboude braai en buitesitplek, wat skilderagtige uitsigte oor die plaas en omliggende berge bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tasneem K
Saam met lewensmaat
5.0
It was an amazing reset with no cellphone reception. It was amazing and peaceful. The waterfalls are so breathtaking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Gestap, gerus en die natuur geniet. Uitstekend. Pragtige omgewing. Waterval, "potholes". Wow. Gerieflike huisie.
Sep 2025
Petrus Wynand L
Saam met vriende
5.0
'n Terugkom, beslis. 'n Reis wat jy nie net vir een dag/nag moet doen nie, beslis 'n paar dae. Te mooi natuurskoon om in 'n kort rukkie te besigtig. V...
Sien meer
Sep 2025
Jacques O
Saam met vriende
5.0
Rus vir die siel. Huisies was baie netjies en skoon, handdoeke en linne skoon en netjies.
Sep 2025
Anton B
Saam met lewensmaat
5.0
'n Goeie basis vir blommetyd. Ruim eenheid, goed toegerus. Pragtige omgewing.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Biedouw Vallei Wegbreek Standard Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a373a52d6d0ccf9196bf7d5c1c652cad073e3d2037fe5f4a79e53c6e94ea26705fb9ce3c55a09ad56b7313d1bb08ee20af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 CA 52 Biedouw Vallei Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.178075163826 19.158799364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang