Successfully reported
+48

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Biekierus Selfsorg Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in die hartjie van Potchefstroom geleë. Dit bied gerieflike en bekostigbare verblyf.

Gaste kan kies tussen Die Shack, My Huisie, My Nessie, Die Boomhuis, die Spankamer 6 of die kampeerplekke. Die Shack is 'n kamer vir rugsakreisigers en dit is ingerig met 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die eenheid maak gebruik van ablusiegeriewe.

My Huisie is 'n luukse kothuis met 'n kombuis en sitkamer. My Nessie is verbind aan die hoofhuis en dit het 'n privaat ingang. Die Herberg is 'n stoorhuis met 4 gastekamers met en suite-badkamers asook 2 spankamers. Ideaal vir groot gesinne of spanne met hul spanbestuurders. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die Boomhuis is 'n eenheid met 2 slaapkamers en dit is ideaal vir 'n gesin of ouers wat by hul kinders op universiteit kom kuier.

Gaste kan ook 1 van die 6 kampeerplekke bespreek. Hulle deel die gebruik van 'n ablusiegeriewe en 'n boma. Spankamer 6 bied slaapplek aan tot 7 kinders en bied toegang tot ablusiegeriewe.

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Braaigeriewe is by al die eenhede beskikbaar en gaste het ook gebruik van die boma en swembad. Parkeerplek is beskikbaar.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie is 1 km van Pick n Pay en 4 km van die Noordwes-Universiteit en verskeie skole af geleë. Potchefstroom bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, restaurante, winkels en museums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Paul N
Saam met vriende
5.0
Baie aangename gasheer en netjiese verblyf. Het heerlik gebly by Biekierus. Baie dankie aan JP, ons gasheer, met wie ons lekker gesels het.
Jun 2025
Jacques V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly. Die atmosfeer is fantasties en het alles wat benodig was. Sien sterre.
Mei 2025
Braam V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik ontspan in rustige omgewing. Puik diens ontvang van Betsie en PJ. Baie gasvry en het ons spesiaal laat voel.
Des 2024
Jan E
5.0
Rustige plaas atmosfeer. Alles wat jy nodig het. Verblyf was heerlik. Baie dankie.
Aug 2024
Corn V
Besigheidsreis
4.8
Short but sweet. Excellent, very friendly and a place with character.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Gaste dink Biekierus Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlZjg5ZGExLTYwMmUtNDRmOC04ZGNmLTZhZjk1M2RjNTU1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 103 5 1 5 Oudewerflaan Potchefstroom 2523 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.687957512573 27.112988908767
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang