Successfully reported

Biesiespoort Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Naomi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

N plekkie en sy mense wat sorg vir siel en gees. Wonderlike oase! Ek het nie genoeg woorde om hierdie spesiale plekkie en sy mense te beskryf nie! Dit was 'n lafenis vir my siel, om nie van die lamstjoppies te praat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kon nie vir beter vra. Absoluut fantasties! Wat 'n ware juweel in die hart van die Karoo. Die huis is so pragtig en mooi ingerig. Hanneke is so vriendelik en behulpsaam. Sy het ons so welkom laat voel. Ons het so lekker gekuier. Volgende keer gaan ons vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris-marie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Pragtig, rustig en skep 'n tuiste. Pragtige huisie! Natuur is beeldskoon, huisie het voldoen aan ons behoeftes en nog meer! Sal vir seker weer kom oorbly vir meer as een aand om als te beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Biesiespoort Gastehuis
Beste Chris-marie Baie dankie vir jou tyd en moeite om die resensie te skryf. Ek waardeer jou moeite. Ons kyk uit vir julle volgende besoek om die natuur en die omgewing te beleef. Voorspoed met die wedloop en geniet die gesinstyd. Dit is kosbaar. Groete Hanneke

Greg Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very nice. Nice, enjoyed the day with the walk. Nice and quiet, relaxing, and remote.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Modern comfort in a beautiful history-rich setting. Biesiespoort was a very enjoyable overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta C
1 nag
5.0
Apr 2025

Biesiespoort is 'n pragtige, goed toegeruste gastehuis. Biesiespoort is 'n pragtige, goed toegeruste gastehuis. Ons gasvrou het ons baie hartlik ontvang. Alles is super netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Biesiespoort Gastehuis
Goeie dag Henrietta Baie dankie vir jou positiewe resensie oor Biesiespoort Gastehuis, Loxton. Dit was 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer. Ons is voortdurend besig om ons diens uit te brei en dit vir ons gaste so gerieflik moontlik te maak. Kontak ons gerus in die toekoms indien jul weer Loxton wil besoek. Groete Hanneke Wiese

Mark T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A delight of peace and space. A delight with everything you could possibly want - neat, clean and tidy. A lot of attention to detail has gone into furnishing it. The layout, space and outlook give one a sense of peace and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pietie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Stil en rustig! Baie lekker gebly. Rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Biesiespoort Gastehuis
Goeie middag, Pietie. Baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te skryf oor jou verblyf by Biesiespoort Gastehuis. Dis duidelik dat jy die rustigheid ervaar en geniet het. Geseende jaar vorentoe. Hoop ons sien julle weer. groete Hanneke Wiese (eienaar)

Jaco P
1 nag
4.6
Mei 2025

Juweel van 'n plek. Absoluut 'n juweel van 'n gastehuis en die gasvryheid van die mense van die Karoo is priceless.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Keith G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Peace & tranquility. Thoroughly enjoyed our stay there and were well looked after by our host. Worth the detour to detox city life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 780
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 780
per nag, vir 7 mense
Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 780
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c5e1b63f165e7dd54637abafff8dff32ca6784a19fcef10bdf592c953d7454731319443af3d6e03aea1ce758607476f189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 780 per nag, vir 7 mense 31 5 1 5 Biesiespoort Plaas Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471010439399 22.376159625262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang