Successfully reported

Bietjie Bosveld Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 211 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anastasia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lekker kamp gevoel wegbreek sonder om die huis in te pak. Baie netjies. Ons het lekker gebly en is baie impressed omdat alles wat 'n mens nodig het beskikbaar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustigheid. Baie lekker gebly, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Quiet and clean. Quiet spot where you can wake up to the sounds of the bush and farm animals. I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Salig. Baie goeie kommunikasie en vriendelike diens ontvang. Tiptol was perfek vir 'n oornag vir 'n man en vrou met een of twee klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Very good stay. Very good service. Love this place. Owners are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tursha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Calm state. The unit was incredibly neat; it provided all the necessary and essential utilities. Upon arrival, we were advised about the flies after the rain and also provided with tips and a spray to assist with this. The farm provides tranquility and peace at the highest level possible with only the sounds of its natural surroundings. We really enjoyed the privacy of the unit. Nelly and her family are friendly and very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Baie rustig en lekker. Ons het baie lekker gebly. Baie stil en 'n lekker plek om rustig te wees en te ontspan. Dit is die perfekte plek om weg te kom van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnika B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Lekker gebly. Lekker gebly, stilte en mooi natuur om ons. Bietjie bosveld is 'n goeie naweek wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Lekker bos ervaring. Dit is baie mooi opgepaste safari tente wat op 'n sementblad permanent opgeslaan is. Kombuis en badkamer in elke een en ten volle toegerus. Omring met baie bome en bosveld. Nelly is baie vriendelik en alles was mooi skoon. Sal in die somer heerlik wees om by die swembad te kan uithang. Goeie plek vir 'n familiegroep om al die tente uit te huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 211

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d24d57631eb1ac04dba110133b55b4e82c490935828411fccd8cb3c31c0c44105a67c13597e6bdb7dbd3d8bc83a1501277f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 211 5 1 5 Plot 376 Oude Dorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.583221433997 27.065986096859
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang