Successfully reported
+59

Bietjie Platteland

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Piet Uys Straat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bietjie Platteland is 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Harrismith. Die eiendom is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, sowel as 'n wegbreek vir vriende en familie.

Die gastehuis bied 6 kamers met privaat badkamers. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer is toegerus met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond. Die kamers het almal 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi, sowel as 'n patio en braai-area vir gaste se vermaak.

Die eiendom is sentraal geleë en naby plaaslike winkelsentrums, restaurante, skole en nabygeleë besienswaardighede. Met gratis veilige parkering, 24-uur-sekuriteit, elektriese heinings en 'n wasgoeddiens op aanvraag, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Ligging

  • 45 Piet Uys Straat, Harrismith, 9880, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Piet Uys Straat, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af453c2e8b46b05fb2787d433d68c9a7dfeef0b925b894cafca6bc9893e0fb7acf2df920bee8920984ad9825e0c8e88550b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 45 Piet Uys Straat Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.2708867 29.1318541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang