Successfully reported
+26

Bietjie Rus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Road, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bietjie Rus skuil op 'n werkende kleinhoewe in die Sondagsriviervallei naby die dorpie Addo. Die area spog met die wêreldbekende Addo-olifantpark waar gaste olifante en ander wild kan sien.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede en 'n slaapkamer in die hoofhuis. Die selfsorg-eenhede is apart van die hoofhuis en het kombuisies wat vir selfsorg toegerus is.

'n Swembad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is aan gaste beskikbaar. Etes kan op versoek teen ekstra koste gereël word. Daar is diere soos skape, hoenders en honde op die plaas.

Die Addo-omgewing bied verskeie doendinge soos wildkyk, perdry, olifantsafari's, voetslaan, sitrustoere, privaat wildreservate, donkiekarrite en stap in die berg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rietfontein Road, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bietjie Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Road, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOIyXS6CXzRYqunbg5tB9vtMD6qO7LXmytuhx6XwO5al4gx20uG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Rietfontein Road Sunland 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.506988756269 25.628106411744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang