Successfully reported
+26

Bietjie Rus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Road, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bietjie Rus skuil op 'n klein werkende plaas in die Sondagsriviervallei, naby die dorpie Addo. Die area is die tuiste van die wêreldbekende Addo Olifant Nasionale Park, waar gaste uitstekende olifant- en wildkyk kan ervaar.

Verblyf word gebied in 'n keuse van óf 2 selfsorg-eenhede óf 'n slaapkamer wat in die hoofhuis geleë is. Die selfsorg-eenhede is apart van die hoofhuis geleë en elkeen as 'n goed toegeruste kombuisie om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien.

Gaste kan in die swembad afkoel of 'n braai op die perseel geniet. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, veilige parkeerplek en etes op versoek en teen 'n ekstra koste in. Die plaas is die tuiste van 'n klein aantal diere, insluitend skape, hoenders en honde.

Terwyl hulle in Addo is, kan gaste 'n reeks opwindende doendinge soos wildkyk, perdry, olifantrugsafari's, voetslaan, sitrustoere, privaat wildreservate, donkiekarritte en bergwandelings geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rietfontein Road, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bietjie Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Road, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOIyXS6CXzRYqunbg5tB9vtMD6qO7LXmytuhx6XwO5al4gx20uG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Rietfontein Road Sunland 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.506988756269 25.628106411744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang