Successfully reported

Bietjie Vrede

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
W.p. S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastic venue and service! This is a fantastic place, especially if you plan for a family reunion or just a nice weekend away. The service is excellent and the hospitality is above and beyond! Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekker gekuier. Lekker gebly, sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre T
1 nag
5.0
Jul 2025

A real gem. What a great guest house! I stayed in the elephant room for one night only on my way to the nearby Buffelspoort resort. Well-fenced with ample covered parking, the guest house is also tastefully decorated, clean and tidy, and very spacious, with all the necessary kitchen appliances. Together with the beautiful and peaceful farm surroundings, it's one of those guest houses where you feel you don't want to leave. Great value for money and very highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha M
1 nag
5.0
Jan 2025

Ek is vriendelik ontvang deur Awie. Het tuis en veilig gevoel. Baie lekker stil en pragtige omgewing. Rustig. Veilige parkering. Alles netjies en skoon met al die geriewe wat mens benodig. Bed is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker gerus en weer lus vir die lewe. Eenhede is goed ingerig t.o.v. toeganklikheid, ruimte en gerief. Eenhede is naby aan braai area en swembad. Area is goed verlig deur die nag met veilige onderdak parkering met elektriese omheining en afstand beheerde hek. Baie stil en rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luane J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Gesellig en skoon. Die ligging is pragtig. Die kamer was baie skoon. Ek sou wel versoek dat koffie en suiker verskaf word. Die bed was gemaklik, maar 'n paar ekstra kussings sou help. Een bank is te min vir twee gaste. Die sitplek buite is baie goed. Ekstra beddegoed sal ook help omdat dit baie koud is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dot V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Waarde vir geld. Ons het net 1 nag oor gebly vir 'n funksie, so ek glo nie dit regverdig 'n ordentlike opinie. Ons was vriendelik ontvang en alhoewel ek 'n boodskap aan die eienaar gestuur het met 'n navraag, was dit nooit beantwoord, so kommunikasie kan aan gewerk word. Die eenheid was skoon en gemaklik vir een aand. Die enigste werklike probleem wat ons gehad het, was dat die kamers geen muurproppe het nie. Ek het my dood gesoek en alles rondgeskuif, maar kon dit nie vind nie. Ek het ook my 2-punt prop by die huis vergeet en moes hulle DStv punt leen om my foon te herlaai. Dit was vrek hoog om net te noem, daar kan hulle gerus bietjie skoonmaak, dit was 'n laag stof. Ek glo ons sal weer daar bespreek, die plek is waarde vir geld en netjies as jy net vinnig moet oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Als was skoon in plek en ons het geen probleem ervaar nie. Die opsigter was baie. Baie lekker gebly, opsigter baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Pragtig, netjies en vreedsaam. Pragtige plekkie. Alles was netjies, vreedsaam en gerieflik. Ek sal net aanbeveel dat gaste hulle eie seep, handdoeke en koffie/tee vat. Dit was oor die algemeen 'n goeie ervaring en ek sal hul weer gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 348 Jq, Rietfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7387eb120639eb910aefe43ba568d965a337744820b2d76ed3e1c0398c9ad66a958d6b5debf6b26ffff71a9a340fc02c7560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Plot 348 Jq Rietfontein 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.82204773117 27.416869997978
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang