BietjiePlaas
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 219 Lalapalm Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
BietjiePlaas is in Kameeldrift-Oos, Pretoria, geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers. Hierdie instansie is naby groot toegangsweë en 20 minute se ry vanaf Wonderboom Lughawe.
Daar is 8 eenhede met slaapplek vir 4 gaste op 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 2 driekwartbeddens in die sitkamer.
Al die eenhede beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Eenheid 1 het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan na 'n lang dag.
Eenheid 2 het ook 'n stoof en braaigeriewe.
Eenheid 3, 4 en 5 het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Eenheid 6 het 'n kombuisie en 'n patio met 'n braai-area.
Eenheid 7 het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskas en mikrogolf.
Eenheid 8 is 'n 2-slaapkamer-eenheid met 'n kombuis en 'n groot stoep met 'n privaat tuin.
Gaste kry veilige, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Neem asseblief kennis dat rook in die eenhede verbode is. BietjiePlaas het ook 'n streng beleid teen harde musiek en geraas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 247
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plot 219 Lalapalm Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
- Gaste dink BietjiePlaas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 219 Lalapalm Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang