Successfully reported
+11

BietjieRus Akkomodasie

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2025 tot 1 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Burden street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 440 R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BietjieRus Akkommodasie is 'n knus selfsorghuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Loeriesfontein. Dit is ideaal vir vriende en familie of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie klein dorpie in die Namaqua-streek is.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 lugversorgde slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir gaste se gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdakstoep met buite-etenstafel en 'n braai geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geleë. Buurdorpe soos Nieuwoudtville is ongeveer 63,8 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sofie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 10 Burden street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink BietjieRus Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Burden street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5046c55ded0535bea98e1d0551a1c36259948087285f7b3e2fdaec9cecca03f8b776cfdbc0aa1709e536fce8f278af8919?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 10 Burden street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.950448786749 19.445320107935
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang