Bietjies Akkommodasie
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Corner Skulpie & Duine Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bietjies Akkommodasie bied 2 selfsorg-akkommodasies, Bietjie hie en Bietjie da, binne loopafstand van die nabygeleë strand in die stranddorp McDougalls in Port Nolloth. Geleë in die Namakwaland-streek aan die noordwestelike kus van Suid-Afrika, word vakansiegangers na die gebied gelok om die ontspanne atmosfeer en die son te geniet.
Akkommodasie word aangebied in 2 selfsorg-eenhede, wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Beide eenhede bestaan uit 1 dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die leefarea, en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. 'n TV met DStv EasyView word voorsien, gaste moet wel hul eie DStv-slimkaart en DStv-dekodeerder saambring as hulle meer kanale benodig. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, klein stoof, breekware en eetgerei. Buitebraaigeriewe is beskikbaar vir gaste, en troeteldiere is ook welkom met voorafgaande reëling, die eenhede is omhein. Gratis WiFi is beskikbaar.
McDougallsbaai is bekend vir sy woestyne en veldblomme, en bied ook skoon strande en kalm see. Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing vir gaste om te geniet, soos swem, kajakvaart en bootvaart. Besoekers kan met 'n permit vir snoek of geelstert visvang. Gaste kan die Richtersveld Nasionale Park besoek.
Neem asseblief kennis dat slegs die aantal mense wat in die kwotasie genoem word, toegelaat word. Geen besoekers word tydens u verblyf toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Corner Skulpie & Duine Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Bietjies Akkommodasie het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Corner Skulpie & Duine Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang