Successfully reported
+36

Big Bay Beach Club 123

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez, Unit 123 Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 009 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Big Bay Beach Club 123 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die veilige Big Bay Beach Club in Bloubergstrand. Dit is die ideale plek vir 'n blaaskans van die stad, aangesien dit pragtige uitsigte oor Tafelberg bied.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Vir diegene wat wil werk, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n oordekte balkon met braaigeriewe, wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Die oord het ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelgrond, putt-putt en 'n tennisbaan. Big Bay bied van die beste branderplankrystrande sowel as eetplekke langs die see, buitelugaktiwiteite en winkelsentrums.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 767

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • St Tropez, Unit 123 Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 009
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 009
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 009
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez, Unit 123 Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc36afeb81b91cc6e11fc83384790875da4b19519eb19bfefcc29d5afb0443c7f4c57446b9e73d48c9d480e24177510d5d64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 009 per nag, vir 2 mense St Tropez Unit 123 Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.783363043606 18.454322595513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang