Big Bay Beach Club 21
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Java Avenue, Big Bay Beach Club 21, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
            Big Bay Beach Club 21 bied 'n gerieflike, luukse woonstel met 'n uitsig op Tafelberg en die strande van Bloubergstrand en Big Bay. 
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. 
Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware in die kombuis en die toonbank het stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. 
Die stoep bied 'n lekker plek om die sonsondergang te kyk en 'n glasie wyn te geniet. 
Big Bay Beach Club het 'n gemeenskaplike swembad, putt-putt-baan en tennisbaan waartoe gaste ook toegang het. 
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 772
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Java Avenue, Big Bay Beach Club 21, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club 21 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Java Avenue, Big Bay Beach Club 21, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang