Big Bay Beach Club G6
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: ERF933 Sumatra Avenue, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 714 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
            Big Bay Beach Club G6 is 'n lieflike semi-losstaande kushuis in 'n veilige kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Dit is naby die strand geleë, met talle eetplekke naby vir eet en ontspanning.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die hoofbadkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het 'n skuifdeur wat oopmaak na die patio. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die lugverkoelde sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. Vir vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek, wat gedeeltelike uitsigte oor die ikoniese Tafelberg bied. Gaste het toegang tot veilige parkering en kan die kompleks se tennisbaan, minigolfbaan, gedeelde buitelug swembad en braaigeriewe geniet.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 769
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- ERF933 Sumatra Avenue, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club G6 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: ERF933 Sumatra Avenue, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang