Successfully reported
+15

B21 Seaside Village Big Bay

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cormorant Avenue, Unit B21 Seaside Village, Cape Town, 7448, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 050 R2 593 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

B21 Seaside Village is 'n pragtig ingerigte selfsorgwoonstel in die gewilde Seaside Village-kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan en die ikoniese Tafelberg en is die ideale keuse vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers wat gemak en gerief soek.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefruimte sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamer met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, wat naatloos in die sitkamer vloei, met gemaklike rusbanke, 'n muurgemonteerde TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en gratis WiFi-toegang.

Stap uit op die oordekte balkon, kompleet met braaigeriewe en buitemeubels, perfek om sonsondergange en see-uitsigte te geniet. Veilige parkering is beskikbaar. Sentraal geleë, is die woonstel binne maklike bereik van die strand, restaurante, winkels en gewilde branderplankryplekke. Met sy moderne interieurs en ontspanne kusbekoring bied Big Bay Ocean View 'n onvergeetlike verblyf aan Kaapstad se lewendige weskus.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wayne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 1 Cormorant Avenue, Unit B21 Seaside Village, Cape Town, 7448, Wes-Kaap
  • Gaste dink B21 Seaside Village Big Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 050
R 3 050 R 2 593
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 050
R 3 050 R 2 593
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 050
R 3 050 R 2 593
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cormorant Avenue, Unit B21 Seaside Village, Cape Town, 7448, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedafa6ca06357351b07b6fc0a62f2b991cc2a889dd1ae430908111dab424bb1810059b1b9d03e462c67a10b1461d9180c51f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 050 nouVanaf R2 593 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Cormorant Avenue Unit B21 Seaside Village 7448 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.78785188806 18.456340779553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang