Successfully reported
+38

Big Boma Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 123 Potloodspruit, 8.3 km from Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Big Boma Guest House is op 'n plaas geleë wat 8,3 km vanaf Lydenburg geleë is en bied gerieflike oornagverblyf.

Boonop is daar toegang tot gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale asook tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Sommige van die kamers het ook 'n balkon. Elke kamer het 'n yskas, mikrogolf, ketel en breekware. Tee, suiker, koffie en melk word voorsien.

Gaste kan 'n heerlike braai in die boma geniet of hulle kan in die pragtige tuin ontspan. Big Boma Guest House is 8 km vanaf Lydenburg Museum en 29 km vanaf Sterkspruit Natuurreservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Daniel V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie nice. It was very nice; all needs were attended to.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Barrie D
5.0
Tevrede. Ja, ek het lekker gebly.
Jul 2025
Gerry J
Saam met vriende
5.0
Fantastic stay. Awesome stay and amazing hosts. This is a must to visit. Thank you, we had a fantastic time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Hendrina R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspannend voel beslis soos tuis. Verblyf was beslis aan te beveel. Gasheer is baie vriendelik. Dit voel soos huis.
Okt 2024
Gideon P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Very good. The place is beautiful and it's not far from the main road. I can't complain. Planning to spend more days at the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 123 Potloodspruit, 8.3 km from Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Big Boma Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 123 Potloodspruit, 8.3 km from Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f2dc44bc188cdb5fb666caf4d95629dc67c43e8800aa654ee5988ed5d2e7055d7b9200c657369d92ca7b82bd4a50f724a77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Portion 123 Potloodspruit 8.3 km from Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.021465 30.4792224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang