Successfully reported
+26

Big Cob Chalets

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Big Cob Chalet bied 2 volledig toegeruste selfsorg-chalets in Witsand, 'n rustige kusdorpie net langs die N2 aan die Kaapse Suidkus. Witsand is ook waar die Breederivier in die Indiese Oseaan vloei, wat 'n riviermonding skep wat ideaal is vir swem, seilplankry, rots- en branderplankryhengel, diepseehengel, snorkel en spieshengel.

Albei die selfsorg-chalets beskik oor 3 slaapkamers met 2 driekwartbeddens in elk, 1 volledige badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea, onderdakbraaigeriewe, wasgoedgeriewe en 'n dubbelmotorafdak. Ander kenmerke sluit in 'n TV met volledige DStv, gratis WiFi en beddegoed, handdoeke en skoonmaakmiddels (vir die begin van jou verblyf) word voorsien.

Die chalets is min of meer 1 km vanaf die strand en die rivier met 'n sonnige Noordelike uitsig na die Langeberge.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Anchorage Beach Restaurant, River Breeze en Pili Pili Restaurant & Bar in. Heidelberg se pragtige 9-putjie-gholfbaan is net 35 kilometer weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 105 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Cob Chalets het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8e6bf610e1f78a1cd925eea176f28f31f2da1c45f354a617f5ac8e2f05835cd31579d30969ec87f2379b1efc4c8449ce21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 105 Main Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.393826439008 20.834354016117
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang