Successfully reported
+51

Big Tree House Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Big Tree House Lodge is naby sentraal Knysna geleë met manjifieke uitsigte oor die Knysna-koppe en strandmeer. The Big Tree House is tussen hoë bome en in 'n welige groen tuin geleë. Dit is die perfekte basis vanwaar jy alles wat Knysna bied, kan geniet.

Verblyf word gebied in 4 goed toegeruste selfsorg-eenhede wat bereik word via houtpaadjies wat deur tropiese tuine kronkel. Die eenhede wat aangebied word sluit The Big Tree House, Lagoon Cottage, Sunbird Cottage en Protea Cottage in. Alle eenhede is ingerig met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n selfsorgkombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en privaat dekke met braaigeriewe.

'n Kort rit na die dorp sal gaste na die Waterfront bring met 'n verskeidenheid winkels, restaurante en ander vermaak. Wêreldklas-gholfbane is volop in die area terwyl veilige swem, watersport en lang wit strande 'n kenmerk van die tuinroete is. Valskermsweef en rekspring is beskikbaar vir die meer avontuurlustiges.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Llou-Anne U
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely time and the view is spectacular. We had a lovely time staying at the Big Tree House Lodge. The Protea Cottage is nice ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lynette U
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde vir geld, sal graag weer gaan. Die eenheid was amazing en regtig goed geleë. Dit was net yskoud met ons aankoms en ek sou voorstel ...
Sien meer
Jun 2025
Annelien C
Saam met lewensmaat
5.0
Wou net langer bly. Die mooiste uitsig, kon vir niks meer vra nie.
Jan 2025
Madie E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte 'boomhuis' in 'n perfekte omgewing. Vriendelike ontvangs, ideale vakansieplek met alles wat jy nodig het. Goeie uitsig. Gerieflike huis. Uits...
Sien meer
Jan 2025
Michele B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Stunning views, lovely place! Could not have asked for better. Will be visiting there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 56 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Tree House Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7ac2ea46f1e769980b9ce92cf991ed129e62c0736c0a7041a0bc24cb4b9f7d841c7ae952c5aa8b839cb34560568547ba5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 56 Milkwood Drive Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036814 23.068535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang