Successfully reported

Big Tuskers Bush Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Reinette H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Altyd heerlik om in die bos te wees tussen die diere! Ons het die kuier baie geniet. Dankie. Die tafel in die huis is ietwat lendelam. Dit sal goed wees om dit te verstewig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

10/10. Excellent, the lodge has everything you will need and is exceptionally clean. A very friendly lady will welcome you. The best stay in Marloth!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Unbelievable. Incredible. Neat and clean and everything we needed. We loved the unit and the quietness, and the animals came as close as our unit. Will definitely go again. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Immanda L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie oulike plekkie en goeie waarde vir geld. Hierdie was die derde keer wat ek by Big Tuskers gebly het en dit sal beslis my voorkeur verblyf in Marloth bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Het die bokke wat tussen die huise loop baie geniet. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was skoon en netjies. Die beddens was gerieflik. Die chalet het bietjie aandag nodig: die tafel was lendelam en die wasbak se dreinering is nie na wense nie. Die gesamentlike kombuis is 'n uitdaging as daar verskillende groepe bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Idiliese bosveld wegbreek. As jy soek na 'n behoorlike bosveldverblyf, dan sal ek Big Tuskers 100% aanbeveel. Dis bosveld, dis diere wat rondloop tussen die chalets. Elke aand as mens langs die bosvuur sit, kom die trop nagapies hulle kos eet, die vlakvarke, koedoes, duikers, blouwildebeeste loop almal gemaklik tussen die chalets deur. Hulle is gewoond aan mense en baie mak, maar mens moet steeds in ag neem dat hulle 'wilde' diere is. Die uitleg van Big Tuskers was vir my baie gemaklik. Die chalets het alles wat jy nodig kan hê, van lugversorging tot groot stort, tot 'n klein yskas en ketel, en selfs kampstoele wat beskikbaar is vir jou gebruik. Daar is twee groot braai areas, wat elkeen 'n groot vuurmaakput het, asook 'n normale braaier. Die swembad skep ook 'n baie gemaklike atmosfeer en word mooi na gekyk. Die gemeenskaplike kombuis het alles wat jy dalk kan benodig, van koffie masjien tot 'n 'air fryer'. Ek het absoluut geen klagtes nie. Ons verblyf was baie lekker, selfs met 'n 1-jarige wat saam gereis het. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Alles netjies en op hulle plek. Ja, baie lekker kuier, baie meer as wat ons verwag het. Te goed om waar te wees. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Het lekker gebly, wens kon langer bly. Het baie lekker gebly, stil en rustig, baie diere gesien. Lekker, baby aan hoofpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlik. Beste verblyf ooit, mense is baie vriendelik en alles was skoon en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Unforgettable. What a wonderful weekend. So relaxing. Michelle made us feel welcome and one of the family. Lots of animal interaction, which is what we wanted, and there were plenty. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

BEVERLEY Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3710 Ribbok Road, Marloth Park, 2153, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1OTM4MTg1LTI1ZWMtNDAxMy1iMmY0LWYxOThhMDk5NmE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag (plek vir 3) 168 5 1 5 3710 Ribbok Road Marloth Park 2153 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.346566666667 31.8019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang