Successfully reported
+32

Big Tuskers Bush Camp

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3710 Ribbok Road, Marloth Park, 2153, Mpumalanga
  • Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Die Big Tuskers Bush Camp bied selfsorgverblyf in Marloth Park Bewarea aan die suidelike kant van die Krugerwildtuin.

Al 4 chalets het lugversorging. 3 van die chalets het 1 dubbelbed en 1 enkelbed en die ander chalet het 2 driekwartbeddens. Elke eenheid het sy eie badkamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas en ekstra aparte vrieskas.

Die kombuis en lapa het plafonwaaiers en die kombuis is toegerus met eetgerei, breekware, broodrooster, ketel en 'n eetarea. Beddegoed, handdoeke en komberse word voorsien, maar jy moet asb. jou eie swemhanddoeke en flits saambring sou daar 'n kragonderbreking wees. Al die eenhede word op versoek skoongemaak en die beddegoed word omgeruil soos nodig. Los asb. 'n fooitjie vir die persoon wat die kamer skoonmaak.

Daar is 'n swembad en twee braai-areas met 'n tafel. Bush Camp se totale oppervlakte is geplavei. Daar is 4 parkeerplekke. Verder is daar 'n groot tafel en bankies in die gemeenskaplike lapa.

Bush Camp is nie omhein nie en diere dwaal gereeld deur die kamp. Twee van die Krugerwildtuin se hekke is naby ons: Malelane en Krokodilbrug. Daar is geleentheid vir voëlkyk, wildritte, vierwielmotorfietsry en tiervisvang. Ons is naby 2 gholfbane. Jy sal jou paspoort nodig hê as jy Mosambiek wil besoek. Ons is in 'n malaria-area, so tref asseblief voorsorg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Reinette H
Saam met vriende
5.0
Altyd heerlik om in die bos te wees tussen die diere! Ons het die kuier baie geniet. Dankie. Die tafel in die huis is ietwat lendelam. Dit sal goed we...
Sien meer
Sep 2025
Kaylee M
Saam met lewensmaat
5.0
10/10. Excellent, the lodge has everything you will need and is exceptionally clean. A very friendly lady will welcome you. The best st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Colin M
Saam met lewensmaat
5.0
Unbelievable. Incredible. Neat and clean and everything we needed. We loved the unit and the quietness, and the animals came as close a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Immanda L
Saam met vriende
5.0
Baie oulike plekkie en goeie waarde vir geld. Hierdie was die derde keer wat ek by Big Tuskers gebly het en dit sal beslis my voorkeur verblyf in Marl...
Sien meer
Aug 2025
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Het die bokke wat tussen die huise loop baie geniet. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was skoon en netjies. Die beddens was g...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

BEVERLEY Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 3710 Ribbok Road, Marloth Park, 2153, Mpumalanga
  • Gaste dink Big Tuskers Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3710 Ribbok Road, Marloth Park, 2153, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1OTM4MTg1LTI1ZWMtNDAxMy1iMmY0LWYxOThhMDk5NmE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag (plek vir 3) 168 5 1 5 3710 Ribbok Road Marloth Park 2153 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.346566666667 31.8019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang