Successfully reported

Bigfoot 248 Mabalingwe

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Alison V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

A lovely unit in a special place in the bush. A lovely unit in a special place in the bush. Central to all the amenities that Mabalingwe has to offer. Hopefully we will visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige, gerieflike verblyf. Goed toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lehandre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Exceptional value for money. Such a wonderful experience for old and young. We can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

'n Lekker rusvakansie. Eenheid was goed toegerus en perfek vir meer as een gesin met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Fantasties. Sal dit 'n jaarlikse vakansie maak. Verblyf was eersteklas en ervaring was beslis een van die beste ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary W
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Most enjoyable and convenient stay. We thoroughly enjoyed our stay. The location of the house is super convenient, and we enjoyed seeing all the wild animals roaming between the houses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2025

House was very practical and well appointed. Very peaceful environment. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lucy L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Good stay, good bush feeling. The stay was good! The animals roam free and you're welcomed by warthogs and horses on the patio in the morning .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Lekker bosveld wegbreek vir 'n naweek. Bigfoot@Mabalingwe is stapafstand geleë van die winkel en ontspanningsarea, koue swembad asook padelbane. Die putput is gratis en die winkel is redelik goed toegerus met belangrikste kruideniersware. Wildritte word by ontvangs geboek (ryafstand) en sekere ritte (groot katte kamp) is slegs beskikbaar Woensdae en Sondae. Ritte is baie populêr en kan aanbeveel word. Begeleide staproete is slegs Donderdagoggend, andersins is stap nie toegelaat nie weens diere wat vrylik rondbeweeg. Heelwat diere kan verwag word om die huis en verskaf baie opwinding. Jy kan self ook ry in sekere kampe. Ons het 3 ouer persone as gaste saamgeneem. Die boonste kamer is definitief vir 2 kinders wat steil trappe kan klim. Beddens is ook te kort vir 'n volwasse man. Die twee ander kamers is redelik ruim. Let wel, die eenheid word vir 8 volwasse persone geadverteer. Daar is slegs beddens vir 6. Twee banke in die sitkamer met 4 sitplekke in totaal, asook net 4 stoele om die kombuistafel. Die boma is gesellig en is daagliks skoongemaak. Let wel dat op winderige dae 'n vuurmaakverbod uitgestuur mag word en geen vuur vir braai mag aangesteek word nie. Die WiFi werk goed. Navrae wat gerig word, word goed hanteer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 248, BigFoot Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, R516 Rooiberg/ Thabazimbi Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67619e897907d6c9b29668f04a7e861722b410b9ab66dbc85490e87e320ae3300b7e8695a4814366f2b5b9166cc17bc8de45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 126 5 1 5 Unit 248, BigFoot Lodge, Mabalingwe Nature Reserve R516 Rooiberg/ Thabazimbi Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822120043018 28.061906476268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang