Bigfoot 248 Mabalingwe
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 248, BigFoot Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, R516 Rooiberg/ Thabazimbi Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bigfoot 248 Mabalingwe is 'n selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat. Hierdie volledig gemeubileerde vakansiehuis bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die huis bied gemaklik slaapplek vir 6 volwassenes.
Alle slaapkamers en leefareas het lugversorging. Die eerste slaapkamer is 'n solderkamer en is toegerus met 2 enkelbeddens, wat indien nodig in 'n koninggrootte-bed omskep kan word; die tweede kamer het ook 1 koninggrootte-bed wat indien nodig in 2 enkelbeddens verdeel kan word, en die derde kamer is gemeubileer met 1 koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens verdeel kan word. Twee van die slaapkamers het TV's met geselekteerde DStv-kanale, sowel as skuifdeure wat oopmaak na 'n patio.
Die badkamers het 'n stort en/of 'n bad. Die goed toegeruste kombuis bevat 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank.
Die aangrensende sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en maak oop na 'n oordekte patio. Die eiendom beskik ook oor 'n boma met 'n vuurput en braaigeriewe, sowel as 'n swembad wat slegs vir gaste se gebruik is.
Die landgoed bied ook wildritte op afspraak; 'n groot vermaaklikheidsarea by die hoofswembad, met 'n kroeg en restaurant; 'n putt-putt-baan, muurbal- en tennisbane, skaak, en 'n geriefs- en drankwinkel vir gaste om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 126
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Unit 248, BigFoot Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, R516 Rooiberg/ Thabazimbi Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Bigfoot 248 Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 248, BigFoot Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, R516 Rooiberg/ Thabazimbi Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang